Ladinies

Ladinies
ladin
Gepraat in: Vlag van Italië Italië 
Gebied: Trentino-Suid-Tirool
Totale sprekers: 28 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Wes-Romaans
    Galloromaans
     Retoromaans
      Ladinies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Trentino-Suid-Tirool
Gereguleer deur: Istitut Ladin Micurà de Rü
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: lld 
Verspreiding van Ladinies

Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.

Opskrif in Ladinies. Vertaling: "'n Goeie herberg, goeie geselskap, almal besoek hom graag, oud en jong."

Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.

Ladinies word in Belluno, Bolzano (Bozen), St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Die Freie Universität Bozen/Libera Università di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde, filologie en meertalige opvoedkunde fokus.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Ladin". Ethnologue. Besoek op 8 September 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search